
Testimonies
Anoniem
Baie dankie Elaine my skoonsuster gaan mal wees oor haar Kersgeskenk. Jy doen wonderlike werk, sal jou altyd aanbeveel vir ander mense.

Anoniem
Wow dis mooi 1maand 8dae gevat diamond dot. Vir enige navrae bel asb vir Elaine Nel 073 486 1849. Dankie elaine eks baie happy.

Anoniem
Liefste Elaine, daar was jare se trane en nogsteeds is daar.. Maar glo jy vir my die trane wat ek gestort het toe jy daai pragtige kombersie vir my oorhandig het was absoluut trane van blydskap en dankbaarheid ek sal veraltyd en vir ewig dankbaar wees vir jou jy het 'n baie baie groot hartseer gat beter kom maak nou wanneer ek haar mis vat ek daai kombersie en ek druk hom so styf teen my soos wat ek kan.. Jou werk het 1 baie groot impak op my lewe dit is vir my, my heel kosbaarste meester stuk in ons huis... Dankie vir al jou tonne liefde en vertroosting wat jy aan my getoon het ons lyfies baljaar en wag vir ons om eendag saam hulle te dans.. Soveel JESUS liefde aan jou en jou gesin

Anoniem
Dankie Elaine almal het sover mooi uitgekom jy doen fantastiese werk. Dankie.

Anoniem
So baie dankie vir my mooiste gebeds kussingtjies. Dis vreeslik mooi

Anoniem
Haar produkte is super mooi en ontvang dit so vinnig sal verseker aanbeveel vyfster+
